Tweede gesamentlike werkswinkel van SAGO en die Grondklassifikasiewerkgroep (GKWG)

Tema: “Groenboek”: Die eerste deel van die volgende uitgawe van die grondklassifikasie stelsel.

U word uitgenooi om deel van die toekoms van grondklassificasie in Suid-Afrika te wees. Die volgende uitgawe is gereed om in Junie as toetsformaat te wees. Die beginsels vir die ontwikkeling is vasgemaak. ‘n Nuwe struktuur is aanvaar en aangepaste diagnostiese kriteria word nou gefinaliseer. Jou bydrae is belangrik vir die GKWG.

Plek: Plaas van prof. Alan Bennie, Bloemfontein

Skedule: Donderdag 3 Maart 9:30 Koffie en Vrydag 3 Maart om 12:00 vertrek.

Registrasie: R100

Profiele sal met die nuwe struktuur geklassifiseer word. Dit is op 22 Januarie 2016 aanvaar. Die rol van ondergrond horison water op gewasproduksie/ekosisteem/stedelik sal bespreek word. Die GKWG het ‘n raadsaal vergadering Vrydag.

BESPREEK VROEG ONS KAN NET 40 HANTEER (nortjen@ufs.ac.za)

GPS:

https://goo.gl/maps/pAtTHxeWxom