Organised by:
Bates Booyens
Place:
Bothaville – Viljoenskroon area

Hi all – SASSO TIME!

Ons wil kyk na die variasie van opbrengste op min of meer dieselfde grondvorms.

 

Dag 1 Starting in Viljoenskroon looking at 6 profile pits. Ons wil vir elke gat opbrengsdata en bogrond chemie data en moontlik ook vogstatus van die grond gee. Then we move to Bothaville where we will have dinner and a SASSO meeting.
Dag 2 Looking at 4 profile pits in the Bothaville region.

Lys van Gastehuise