Suid-Afrikaanse Grondopnemers Organisasie / South African Soil Surveyors Organization
Tuisblad Nuus Meer oor ons Publikasies Kalender Sluit aan Skakels Kontak ons Switch to English

Vir meer besonderhede oor die volgende werkswinkel, sien die program onder die "Kalender" menu item!


Grondklassifikasie in ander wereldlande

Ons het jou hulp nodig

 - stuur jou artikels vir publikasie
 - stuur interessante nuus/foto's/web-skakels
 - gee jou voorstelle om die webwerf te verbeter
 - vertel ons watter addisionele inligting verlang word

E-pos jou insette aan die Webmeester

  Doelstellings van die Vereniging:

Die bevordering en uitbouing van die kartering van grond deur:

  • die skepping van geleenthede vir vrye gedagtewisseling deur grond- karteerders in Suid-Afrika;
  • bevordering van skakeling tussen die Vereniging en ander liggame met gemeenskaplike of soortgelyke
    belange, beide in Suid-Afrika en in die buiteland;
  • die verkryging en verspreiding van kennis, inligting en idees wat op gronkartering betrekking het by wyse van
    samesprekings en publikasies; 
  • die beheer en registrasie van grondkarteerders om die standaarde binne die werksveld te behou en te verhoog; 
  • bevordering van die werk en belange van lede van die professie; 
  • die aanmoediging van wetenskaplike opleiding in grondkunde; en 
  • enige ander funksie in belang van grondkunde te vervul.

© Kopiereg 2005 - SAGO